6 maande gelede
Waterdraer (21/1-19/2)
 ~ 

Pasop vir haastige oplossings wanneer onenigheid by die werk of in die gesin begin broei. Jy sal agter die skerms moet kyk tot by oom Daantjie in die kalwerhok. Dit sal alles verklaar met ’n ander angle.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters