8 maande gelede
Vis (20/2-20/3)
 ~ 

Jy kan dalk vandag met ’n keuse gekonfronteer word. Moenie jouself in ’n knoop indink nie. Jy kan net een ding op ’n slag doen – wees tevrede daarmee. Dis waar jou keuse op die ou einde lê.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters