6 maande gelede
Tweeling (21/5-20/6)
 ~ 

’n Probleem wat al lank dreig, kan vandag soos ’n pitsweer oopbars. Dit is dalk skrikwekkend, maar die verligting van die drukking sal dubbel en dwars die moeite werd wees. Moet dit nie teenstaan nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters