8 maande gelede
Steenbok (22/12-20/1)
 ~ 

Jy moenie moed verloor met ’n situasie nie. Jy sal oor twee weke baie meer geanker voel. Moenie dat jy sidetracked raak met los drade nie. Aan die ander kant van die tapisserie is reeds ’n mooi prent.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters