8 maande gelede
Skerpioen (23/10-22/11)
 ~ 

Die goeie seks wat jy met iemand het, bring dalk nie die goeie verhouding wat jy gehoop het dit sou nie. Jy kan harde bene kou terwyl jy probeer om ’n kaartehuis te bou wat in die wind wegwaai.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters