8 maande gelede
Skerpioen (23/10-22/11)
 ~ 

Jy is vandag op jou stukke – en dalk sommer ’n bietjie aggressief ook. Jou liefdesprobleme maak jou dik. Jy sal waarskynlik vir jou lover sê wat jy dink sonder om doekies om te draai. Jy draai die wiel, selfs al is dit vasgeroes.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters