6 maande gelede
Ram (21/3-20/4)
 ~ 

Jy wil hê ’n stagnante situasie moet aanbeweeg. Vandag is ’n goeie dag om vuur te begin maak in hierdie saak. Daar is heelwat sade wat jy moet saai in grond wat goed voorberei moet word.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters