6 maande gelede
Ram (21/3-20/4)
 ~ 

Iemand met dubbele standaarde is in jou orbit. Jy sien dit, maar besluit om dit te ignoreer. Jy is onder die persoon se magiese spel – soseer dat dit na afgodediens lyk. Ai, is dié bietjie vleitaal soveel goud werd?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters