6 maande gelede
Maagd (23/8-22/9)
 ~ 

Kyk verder as jou vriende om ’n antwoord te kry op ’n geldsaak wat wankel. Werk wat jy in die verlede gedoen het, kan dalk nie meer so vrugbaar wees nie. Jy sal moet ondersoek instel oor wat van jou verwag word.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters