6 maande gelede
Leeu (23/7-22/8)
 ~ 

Jy het ’n nuwe ding aangepak wat tyd neem om klaar te kom. Jy kan onseker raak oor die rigting wat jy moet inslaan – en wát as belangrik geag moet word en wát nie. Jy sal volgende week duidelikheid hê.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters