7 maande gelede
Kreef (21/6-22/7)
 ~ 

Geduld is nodig om jou geld topfiks te kry. As jy eers gaan sit, sal jy vinnig onthou waar jy moet gaan soek vir die goud – en wat jy moet verskuif na ’n ander pot. Sit dit op jou taaklys.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters