6 maande gelede
Bul (21/4-20/5)
 ~ 

Jy kan dalk ’n kans misloop om ’n goeie pos te kry as jy nie mooi luister nie. Pasop vir deurmekaar besluite wat ’n proses kan laat ontspoor. Moenie te veel dinge gelyk wil doen nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters