8 maande gelede
Boogskutter (23/11-21/12)
 ~ 

Jy gooi ’n vuurwarm kool na iemand wat jou verpes met katterige aanmerkings. Jy kan dalk ’n bietjie bang wees oor die gevolge, maar ten minste het jy jou sê gesê. Jy voel goed dat jy vir jouself opstaan.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters