3 maande gelede
Wen vleis met Son
Wen vleis met Son
~  ~ ~

Koop Son en Son op Sondag en jy kan ’n lekker Krismis-vleispak wen. 

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Woensdag 20 November 2019 en sluit om 23:59:59 op Dinsdag 3 Desember 2019.

• Die loting word Woensdag 4 Desember 2019 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag gekontak word. 

• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, sal hy/sy die prys verbeur. ’n Nuwe wenner sal gekies word. Die oorhandiging van die prys sal direk met die wenner gereël word. Die vleispak moet afgehaal word op die dag dat die wenner gekontak word.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.• Media24 se werknemers en hulle familie mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters