5 maande gelede
Wen VIP-ervaring met Suidooster en Arendsvlei akteurs by Prawnfees
prawn festival
Die Prawn Festival is op Saterdag 22 Februarie 2020  ~ 

Wen dubbelkaartjies vir ‘n VIP ervaring met spesiale gaste van die kykNET sepies Suidooster en Arendsvlei.

Al wat jy hoef te doen is koop Son en volg die instruksies in die koerant.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Maandag 17 Februarie 2020 en eindig 23:59:59 op Donderdag 20 Februarie 2020.

• Die trekking word op Vrydag 21 Februarie 2020 gedoen en wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.

• Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters