5 maande gelede
Wen Stormers-kaartjies saam met Son
Hoeveel drieë het Ben Lam verlede seisoen gedruk?  ~ Getty Images

VYF gelukkige Son-lesers kan elk ‘n stel dubbelkaartjies vir Saterdag se Superrugby game tussen die Stormers en Hurricanes wen.

Antwoord net die dié vraag: Hoeveel drieë het Ben Lam in 2018 vir die Hurricanes gedruk?

Email jou antwoord, jou naam en kontaknommer voor 11:00 op Vrydag 31 Januarie 2020 na sport@kaapseson.com.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters