7 maande gelede
Wen Son Jol Kol-kaartjies
son jol kol
Kry jou kaartjies vir #SonJolKol vandag nog.  ~ 

Het jy al jou Son Kol-kaartjies vir Saterdag 30 November 2019 gekoop?

Indien Ja, staan nou die kans om twee van jou kaartjies te upgrade na ‘n VVIP-kaartjie.

Inbox jou naam, van en huidige kaartjienommer en staan ‘n kans om jou kaartjie te upgrade na ‘n VVIP-kaartjie.

Bepalings en voorwaardes:

  • > Die kompetisie begin Vrydag 22 November 2019 en eindig Dinsdag 26 November 2019.
  • > Die wenners sal op Woensdag 27 November 2019 gekontak word.
  • > Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • > Media24 se werknemers en hulle familie mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters