Verlede maand
Wen skryfbehoefte-geskenkpak
skryfbehoeftes
Foto ter illustrasie  ~ skryfbehoeftes

Koop MTN data/airtime en jy kan ‘n Son/MTN #Back2School skryfbehoefte geskenkpakkie wen.

Om deel te neem koop R5 of meer MTN data/lugtyd en nadat jy dit gelaai het SMS #wegotu gevolg deur jou naam en die airtime/data pin na 35128.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Donderdag 16 Januarie 2020 en eindig om 23:59:59 op Woensdag 22 Januarie 2020.
• Die trekking word Vrydag 24 Januarie 2020 gedoen en die wenners sal dieselfde dag gekontak word.
• Indien die wenner nie beskikbaar is nie, sal hy of sy die prys verbeur en ’n nuwe wenner sal gekies word. Reëlings vir die oorhandiging van die prys sal met die wenner getref word.
• Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
• Media24 se werknemers en hulle familie mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters