2 maande gelede
Wen petrol met Son
petrol, brandstof
Wen petrol saam Son.  ~ Son

Koop Son en jy kan R500 se brandstof wen!

Bepalings en voorwaardes:

- Die kompetisie begin Woensdag 14 November 2018 en eindig op Woensdag 21 November 2018 om 23:59:59.

- Die trekking word op Donderdag 22 November 2018 gedoen en die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word. 

- ’n Brandstofkaartjie sal in jou naam by die vulstasie van jou keuse geregistreer word. 

- Die brandstofkaartjie is nie oordraagbaar of omruilbaar nie.

- As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

- Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

- Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Bel vir Shanique Hayward by 021 406 4609 vir meer inligting.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters