12 dae gelede
Wen petrol
petrol, brandstof
Wen petrol saam Son.  ~ Son

Koop Son en jy kan R500 se petrol wen!

Bepalings en voorwaardes:

- Die kompetisie begin Vrydag 1 November 2019 en eindig om 23:59:59 op Vrydag 15 November 2019.

- Die trekking word op Maandag 18 November 2019 gedoen en die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.

- Die oorhandiging van die prys kan tot wissel tussen twee tot vier weke. 

- As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

- Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

- Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters