2 maande gelede
Wen 'n winter hamper
winter hamper
Wen 'n winter hamper  ~ 

Koop Son en staan ‘n kans om ‘n winter hamper te wen.

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kompetisie duur van Woensdag 17 Julie 2019 tot Woensdag 24 Julie 2019 om middernag. Daar sal twee trekkings wees. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner getrek word.
  • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • Wenners wat binne ’n redelike afstand van Son se kantoor woon, moet hulle prys self by Son se kantore afhaal. Reëlings vir aflewering sal getref word met wenners wat buite Kaapstad en Port Elizabeth woon.
  • Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Wes-Kaap

Son se Kaapse kantore is op die 5de vloer van die Media24-sentrum, Heerengracht 40, Foreshore, Kaapstad 8001.
Bel Shanique Hayward by 021 406 4609 vir nog inligting oor die kompetisie of bemarking.

Oos-Kaap

Son se Oos-Kaapse kantore is in die Ton Vosloo-mediasentrum, Ivor Benn-slot, Port Elizabeth 6001.
Bel Sandy Barman by 041 503 6211 vir nog inligting oor die kompetisie of bemarking.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters