3 maande gelede
Wen 'n pak vleis vir Kersfees!
vleishamper, krismis
Jy kan een van 40 vleis-hampers wen!  ~ SON

Jy kan ’n lekker Krismis-vleispak wen. Vir meer inligting koop Son en Son op Sondag.

Bepalings en voorwaardes:
• Die kompetisie duur van Woensdag 21 November 2018 tot middernag op Woensdag 28 November 2018.
• Die loting word Donderdag 29 November 2018 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag gekontak word.
• As die wenner(s) nie beskikbaar is nie, sal hy/sy die prys verbeur. ’n Nuwe wenner sal gekies word.
• Die oorhandiging van die prys sal direk met die wenner gereël word. Die vleispak moet opgelaai word op die dag dat die wenner in kennis gestel word.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Media24 se werknemers en hulle familie mag nie aan die kompetisie deelneem nie.

Vir enige navrae oor die kompetisie of ander bemarkingsake e-pos info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters