3 maande gelede
Wen 'n midweek getaway
wegbreek,kompetisie
Koop Son en wen vir jou en drie besties 'n midweek-wegbreek by Apollo Ridge in Langebaan.  ~ Son Koerant

Koop Son en wen vir jou en drie besties 'n midweek-wegbreek by Apollo Ridge in Langebaan.

Hierdie kompetisie is slegs vir lesers in die Wes-Kaap

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Maandag 29 Julie 2019 en eindig 23:59:59 op Donderdag 8 Augustus 2019.
• Die trekking vind plaas op Donderdag 8 Augustus 2019. Die wenner sal dieselfde dag in kennis gestel word.
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Die prys is twee nagte se verblyf vir vier mense in die middel van die week. Dit dek nie vervoer- of enige ander koste nie.
• Die prys moet voor die einde van Augustus 2019 gebruik word. Dit geld net vir Vrouemaand.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag en die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters