2 maande gelede
WEN 'n JoJo-watertenk
 ~ 

Jô, Jô, hier kom ‘n waternat ding!

Dit is weer daardie tyd van die jaar dat Son kompetisies en pryse op sy lesers loslaat.

Koop jou gunsteling-koerant, blaai daardeur en kry jou plakstuk vir ons nuutste JoJo-kompetisie.

Dit is een manier waarop Son waterbesparing bevorder.

Bepalings en voorwaardes:
• Die kompetisie begin Vrydag 13 Julie en eindig op Vrydag 27 Julie 2018.
• Die loting vind plaas op Maandag 30 Julie. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
• Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word.
• Bewaar jou legkaarte en koerante op ’n veilige plek. Teen die einde van die kompetisie moet jy al jou koerante en plakstukke as bewys hê. 
• Die wenner moet die voltooide legkaart en koerante aan Son kan verskaf voordat die prys oorhandig kan word.
• Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
• Bel Shanique Hayward by 021 406 4609 vir navrae oor bemarking of die kompetisie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters