6 maande gelede
Wen ‘n Grocery hamper
 ~ 
Koop Son en Son op Sondag en wen een van 80 hampers! 

Bepalings en voorwaardes:
• Die kompetisie begin Sondag 20 Mei en sluit middernag op Sondag 3 Junie 2018.
• Die loting vind plaas op die Vrydae, behalwe naweke, en die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
• Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word.
• Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Vrydae en Sondae se wenners, asook dié wat buite Kaapstad en Port Elizabeth woon, sal hul hamper in die volgende week ontvang.  
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
• Wenners moet hul pryse by Son se kantore afhaal.
• Bel Shanique Hayward by 021 406 4609 vir navrae oor bemarking of die kompetisie.

Wes-Kaap 
• Son is op die 5de vloer van die Media24-sentrum in Heerengracht 40 in Kaapstad.

Oos-Kaap
• Son is in Ton Vosloo-mediasentrum in Ivor Benn Slot in Port Elizabeth.

Vir navrae oor bemarking of die kompetisie bel vir Shanique Hayward by 021 406 4609 of Cody Madumbo by 021 406 2469.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters