3 maande gelede
Wen 'n gesinsvakansie in die middel van die jaar
kompetisies
Koop Son en wen  ~ 

Koop Son en jy kan 'n gesinsvakansie in die middel van die jaar wen.

Hierdie kompetisie is slegs vir lesers in die Oos-Kaap

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Maandag 10 Junie 2019 en eindig 23:59:59 op Vrydag 14 Junie 2019.
• Elke wenner moet al die vrae beantwoord en die grid as bewysstuk inhandig die dag dat hy of sy die prys afhaal.
• Hierdie prys is tot einde November 2019 geldig.
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag en die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za

Son se Oos-Kaapse kantore is geleë in die Ton Vosloo-mediasentrum, Ivor Benn-slot, Port Elizabeth 6001.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters