4 maande gelede
Wen ‘n brood-hamper
brood-hamper
Wen 'n brood-hamper met Son  ~ SON

Son pak saam met jou die kinnes se skoolbrood in.

Jy kan 1 van 30 skoolbrood-hamers wen!

Koop Son vir ‘n kodewoord en volg die instruksies in die koerant.

Hierdie kompetisie is SLEGS vir lesers in die Wes-Kaap.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Sondag 13 Januarie 2019 en eindig Donderdag 17 Januarie 2019 om 23:59:59.
• Die trekking word op Vrydag 18 Januarie 2019 gedoen.
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Bel Shanique Hayward by 021 406 4609 vir nog inligting.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters