15 dae gelede
Wen ‘n BraaiBox hamper
Wen
Wen  ~ Verskaf

Koop Son en wen ‘n BraaiBox hamper.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin op Maandag 9 September 2019 en sluit om middernag op Vrydag 20 September 2019.
• Die eerste loting vind plaas op Maandag 23 September 2019. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word (behalwe naweke).
• Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Alle wenners  moet op Maandag 23 September 2019 hulle hampers afhaal. 
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, en ál dié werknemers se familielede, mag nie deelneem nie.
• Wenners moet hulle pryse by Son se kantore afhaal.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters