11 dae gelede
Wen 'n braaiboks en vleis-hamper
braaiboks
Wen saam Son  ~ 
Koop Son en Son op Sondag en wen ’n braaiboks en vleis-hamper!

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Sondag 9 September 2018 en sluit  23:59:59 op Woensdag 19 September  2018.
• Die loting word Donderdag 20 September 2018 gedoen. Die wenner sal dieselfde dag gekontak word.
• As die wenner nie beskikbaar is nie, sal hy/sy die prys verbeur en sal ’n nuwe wenner geloot word. Die oorhandiging sal direk met die wenner gereël word.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Personeellede van Media24 en hul familielede mag nie deelneem nie. Son se kantore is op die vyfde verdieping van die Naspers-sentrum by Heerengracht 40 in Kaapstad.

Vir navrae oor die kompetisie of bemarking bel vir Shanique Hayward by 021 406 4609.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters