5 maande gelede
Wen kaartjies vir Stormers teen Bulls
Morne Steyn
Morne Steyn  ~ Gallo Images

VYF gelukkige Son-lesers kan ‘n stel dubbelkaartjies vir dié naweek se Superrugby game tussen die Stormers en Bulls op Nuweland wen.

Dit is die Stormers se laaste seisoen op Nuweland as tuisveld en jy kan dus deel van geskiedenis wees as een van die laaste persone om die Kapenaars op hul bekende tuiste te sien speel.

Al wat jy moet doen is om die volgende vraag korrek te beantwoord.

Hoeveel punte het Morne Steyn in die Bulls se nederlaag met 23-15 teen die Sharks in Durban aangeteken?

Stuur jou antwoord, tesame met jou naam en kontakbesonderhede (selfoon nommer) na sport@kaapseson.com.

Wenners sal Donderdag gekontak word en moet voor Vrydag 14:00 hul kaartjies by Son se kantore op 5de vloer van die Media 24-gebou te 40 Heerengracht, Kaapstad kom afhaal.

Saterdag se wedstryd tussen die Stormers en Bulls skop 17:15 af.  

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters