4 maande gelede
Wen kaartjies vir final
Dillyn Leyds
Dillyn Leyds (Gallo Images)  ~ 

LIEWE Sonlanders,

Vandag staan jy die kans om een van drie dubbelkaartjies vir môre se Curriebeker-eindstryd tussen die WP en Sharks te wen.

Al wat jy moet doen, is om die regte antwoord op die volgende vraag na die nommer 35128 te SMS: Die hoeveelste keer pak die WP die Sharks in ’n Curriebeker-eindstryd?

Vir ’n lekker clue, lees Adnaan Mohamed se berig op vandag se agterblad van jou gunsteling-koerant.

Wenners het kans tot vandag (Vrydag) 15:00 om hul kaartjies by Son se kantore by 40 Heerengracht­ in Foreshore­, Kaapstad (Naspers-gebou) af te haal.

Moenie vergeet om jou kontaknommer en naam saam met jou antwoord te SMS nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters