2 maande gelede
Wen kaartjies om Fiela se kind te kyk
Fiela
Fiela  ~ Verskaf

Koop Son en jy kan dubbelkaartjies wen na ’n vertoning van Fiela se Kind op Donderdag 12 September 2019. Hierdie kompetisie is SLEGS vir lesers in die Wes-Kaap.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Woensdag 04 September 2019 en eindig om 23:59:59 op Dinsdag 10 September 2019.

• Die trekking word op Woensdag 11 September 2019. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word. Die vertoning is op Donderdag 12 September 2019.

• Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters