12 dae gelede
Wen kaartjies na TOPS at Spar Wine Show
TOPS SPAR
Die TOPS SPAR Wine Show  ~ 

Koop Son vir 'n unieke kode en jy kan dubbelkaartjies na The TOPS at SPAR Wine Show wen.

Hierdie kompetisie is slegs vir die Oos-Kaap, vir die TOPS at SPAR Wine Show wat van 7 tot 9 November 2019 by die Hemingways Casino in Oos-Londen aangebied word.

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kompetisie begin Maandag , 04 November 2019 en eindig Woensdag , 06 November 2019 om 24:00.
  • Die trekking word Woensdag 06 November 2019. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters