3 maande gelede
Wen kaartjies na Madea's family funeral
madea family funeral, tyler perry
Wen kaartjies na 'n vertoning van Madea family funeral.  ~ Verskaf

Koop Son en jy kan kaartjies wen na ‘n vertoning van Tyler Perry se Madea’s Family Funeral op Donderdag 28 Februarie 2019 by Ster-kinekor Cape Gate.

Hierdie kompetisie is SLEGS vir Sonlanders in die Wes-Kaap.

Bepalings en voorwaardes:
• Die kompetisie begin Vrydag 22 Februarie 2019 en eindig Dinsdag 26 Feburarie 2019 om 23:59:59.

• Die trekking word Woensdag 27 Feburarie 2019 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word. Die vertoning vind Donderdag 28 Februarie 2019 plaas.

• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n epos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters