Verlede maand
Wen kaartjies na kriekettoets
krieket
Wen krieket-kaartjies  ~ 

Koop Son en jy kan kaartjies wen na die krieketwedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland.

Die toetsreeks is vanaf 16 tot 20 Januarie 2020 en gelukkige lesers kan elke dag kaartjies wen.

Hierdie kompetisie is SLEGS vir die Oos-Kaap.

Bepalings en voorwaardes

• Die kompetisie duur van Woensdag 15 Januarie tot Sondag 19 Januarie 2020 om 24:00.
• Die eerste loting vind vandag plaas.
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
• Die pryse is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Bel Sandy Barman by 041 503 6211 met navrae oor die kompetisie of bemarking of om pryse af te haal. Son se Oos-Kaapse kantore is geleë in die Ton Vosloo Mediasentrum, Ivor Benn-slot, Port Elizabeth 6001.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters