5 maande gelede
Wen kaartjies na Halloween
Koop Son en jy kan dubbelkaartjies wen na ’n vertoning van Halloween op Donderdag 25 Oktober 2018 by Parow Centre. Hierdie kompetisie is slegs vir Sonlanders in die Wes-Kaap.

Bepalings en voorwaardes:
• Die kompetisie begin Sondag 21 Oktober 2018 en eindig op Dinsdag 23 Oktober 2018 om 23:59:59.
• Die trekking word op Woensdag 24 Oktober 2018 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word. Die vertoning is op Donderdag 25 Oktober 2018 by Parow Centre.
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

SLEGS TUSSEN 12:00 EN 18:00 OP DINSDAG 23 OKTOBER 2018, KAN JY ONS OP FACEBOOK INBOX:
Wat is die naam van die lead actress? 
Wen kaartjies na 'n vertoning van Halloween

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters