10 maande gelede
Wen kaartjies na Curriebeker final
Damian Willemse probeer van Marco van Staden wegkom.  ~ Gallo Images

LIEWE Sonlanders,

DEUR net Son more te koop en te lees, kan jy die kans staan om een van drie dubbelkaartjies vir Saterdag se Curriebeker-eindstryd tussen die WP en Sharks te wen.

Kyk uit vir details van die kompetisie in more se koerant.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters