5 maande gelede
Wen kaartjies na Bok-toets in PE
kaartjies
Wen kaartjies om die Boktoets in die Nelson Mandelabaai-stadion te kyk.  ~ 

WEN KAARTJIES OM BOKKE TEEN AUSSIES TE KYK - SLEGS OOS-KAAP

SMS SUID-AFRIKA NA 35128

Bepalings en voorwaardes:

•         Die kompetisie begin Sondag 23 September 2018 en eindig 23:59:59 op Donderdag 27 September 2018.

•         Die loting word Vrydag 28 September gedoen. Die wenner sal dieselfde dag in kennis gestel word.

•         As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word.

•         Die prys is nie omruilbaar nie.

•         Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

•         Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

•         Die wenner het tot Vrydag 15:00 om die kaartjies af te haal. Son se kantoor is in die Ton Vosloo-mediasentrum in Ivor Benn Close, Port Elizabeth. Bel Sandy Barman by 041 503 6211 vir nog inligting.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters