Verlede maand
“Wen jou kind se skoolgeld”
skoolfooie
Wen jou kind se skoolfooie.  ~ 

Koop Son en jy kan jou kind se skoolgeld vir die jaar wen

Bepalings en voorwaardes

  • Die kompetisie begin Sondag 19 Januarie 2020 en eindig 23:59:59 op 31 Januarie 2020.
  • Die trekking word op Maandag 3 Februarie 2020 gedoen.
  • As ’n wenner nie opgespoor kan word nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • Die kind moet by ’n skool geplaas en geregistreer wees.
  • Die skoolgeld wat gewen kan word, is R5 000.
  • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en hulle werknemers en familielede mag nie deelneem nie.

Vir navrae stuur 'n e-pos na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters