4 maande gelede
Wen jou kind se skoolfooie
skoolfooie
Wen jou kind se skoolfooie  ~ SON

Moenie sukkel oor die stres om jou kind se skoolgeld te betaal nie, laat SON dit vir jou uitsort.

Koop SON en Son op Sondag om deel te neem.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Sondag 20 Januarie 2019 en eindig op 27Januarie 2019 om 23:59:59.

• Die trekking word op Maandag 28 Januarie gedoen .

• As ’n wenner nie opgespoor kan word nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Die kind moet geplaas wees by ’n skool en geregistreer wees. 

• Die skoolgeld wat gewen kan word, is R5 000.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en hul werknemers en familielede mag nie deelneem nie.

Met enige navrae bel Shanique Hayward by 021 406 4609.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters