Verlede maand
Wen Grillfather-afslag saam met Son
grillfather, son
Wen saam met The Grillfather en Son Koerant  ~ SON

Koop Son en wen afslag op jou The Grillfather Big Boss-burger.

Hierdie kompetisie is SLEGS vir Sonlanders in die Wes-Kaap.

Bepalings en voorwaardes:

  • Die promosie is slegs op 16 April 2019 geldig.
  • Slegs die oorspronklike geskenkbewys, wat jy uit Son moet knip, sal aanvaar word.
  • Die geskenkbewys kan net gebruik word by enige van die drie The Grillfather-eetplekke, in die Wes-Kaap, en is slegs vir die Big Boss-beef-/hoenderburger.
  • Slegs een geskenkbewys per Big Boss-burger kan gebruik word.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters