2 maande gelede
Wen elektrisiteit, airtime en data
kompetisie
Koop Son en jy kan jou deel wen!  ~ 

Koop Son en Son op Sondag en jy kan jou deel van elektrisiteit, lugtyg of  data wen!

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kompetisie begin Woensdag 14 Augustus 2019 vandag en eindig 23:59:59 op Vrydag 30 Augustus 2019.
  • Die eerste trekking vind Woensdag 14 Augustus 2019 plaas en die laaste een op Vrydag 30 Augustus 2019. Die wenners sal op dieselfde dag van die trekking in kennis gestel word.
  • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner getrek word.
  • Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
  • Die prys is nie omruilbaar nie. 
  • Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
  • Wenners moet hul pryse by Son se kantore afhaal.

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters