Verlede maand
WEN een van R16 000 se koopbewyse
son prys
Koop Son en jy kan een van R16 000 se koopbewyse losslaan.  ~ Son

Koop Son of Son op Sondag en jy kan een van R16 000 se koopbewyse losslaan.

Hierdie kompetisie is SLEGS vir Sonlanders in die Wes-Kaap.

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kompetisie begin Maandag 1 April 2019 en eindig 23:59:59 op Vrydag 12 April 2019.
  • Die trekking word Maandag 15 April 2019 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • Die wenners moet hulle geskenbewys by Son se kantoor afhaal. Die kantoor is op die vyfde vloer van die Media24-sentrum by Heerengracht 40, Foreshore, Kaapstad.
  • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters