3 maande gelede
Wen kaartjies na ‘Incredibles 2’
 ~ 

Koop Son en jy kan dubbelkaartjies wen na ’n vertoning van INCREDIBLES 2

Bepalings en voorwaardes:
• Die kompetisie begin Dinsdag 12 Junie 2018 en eindig 23:59:59 op Donderdag 14 Junie.
• Die trekking word Vrydag 15 Junie gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word. Die vertoning is op 15 Junie 2018
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n  nuwe wenner gekies word.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Werknemers by Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisie borge en al die werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
• Wenners kan die kaartjies by die selfdiensterminaal opeis of ’n kassiere by die kaartjie kantoor vra om te help.

Vir meer inligting kontak Shanique Hayward by 021 406 4609 of Cody Madumbo by 021 406 2469

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters