18 dae gelede
Wen dubbelkaartjies na East Cape Derby
kompetisie
Jy kan dubbelkaartjies na vanjaar se East Cape Derby wen.  ~ grafika: tyrone apollis

BEPALINGS EN VOORWAARDES

•    Die kompetisie het Sondag, 5 Mei 2019 begin en eindig Woensdag, 8 Mei  2019 om 00:00.
•    Die trekking word Donderdag, 9 Mei 2019 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
•    As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
•    Die prys is nie omruilbaar nie.
•    Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
•    Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Bel Sandy Barman by 041 503 6211 met navrae oor die kompetisie of bemarking of om pryse af te haal. Son se Oos-Kaapse kantore is geleë in die Ton Vosloo-mediasentrum, Ivor Benn-slot, Port Elizabeth 6001.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters