3 maande gelede
Wen dubbelkaartjies na Diva vir 'n Dag-event
 ~ Grafika: Tyrone Apollis

Wen dubbelkaartjies na Son se 'Diva vir 'n Dag' - SLEGS Wes-Kaap

Koop Son en jy kan dubbelkaartjies wen na ons event, Diva vir ’n Dag 2018.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Vrydag 22 Junie 2018 en eindig 23:59:59 op Woensdag 27 Junie 2018.

• Die trekking word Donderdag 28 Junie 2018 gedoen. Die wenner sal dieselfde dag in kennis gestel word.

• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

• Vir nog inligting, bel Shanique Hayward by 021 406 4609 of Cody Madumbo by 021 406 2469.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters