Verlede maand
Wen dubbelkaartjies na die SunMet 2020
sunmet 2020
Wen kaartjies na die SunMet 2020  ~ 

Koop Son en jy kan dubbelkaartjies wen na die SunMet 2020 op Saterdag 1 Februarie 2020 by die Kenilworth Racecourse.

Bepalings en voorwaardes:
  • • Die kompetisie begin Maandag 27 Januarie 2020 en eindig om 23:59:59 op Woensdag 29 Januarie 2020.
  • • Die trekking volg op 30 Januarie 2020. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Geen werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge of hulle familielede mag deelneem nie.

Vir navrae stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.  

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters