3 maande gelede
Wen dubbelkaartjies na die G-Bets Algoa Cup
Algoa
Wen dubbelkaartjies  ~ 
Koop Son en jy kan kaartjies wen na vanjaar se G-Bets Algoa Cup 2018. Hierdie is slegs vir die Oos-Kaap!

Bepalings en voorwaardes:
- Die kompetisie begin Vrydag 19 Oktober 2018 en eindig op  Sondag 21 Oktober 2018 om 23:59:59.
- Die trekking word op  Maandag 22 Oktober 2018 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word. 
- Die byeenkoms is op Sondag 28 Oktober 2018.
- As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
- Die prys is nie omruilbaar nie.
- Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
- Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting bel vir Sandy Barman by 041 503 6211 met navrae. 
Wen dubbelkaartjies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters