2 maande gelede
WEN dubbelkaartjies na die eendag-wedstryd
Cape Cobras, Kyle Verreynne
Wen kaartjies na die Cape Cobras vs. Titans eendag-wedstryd  ~ Verskaf

Koop SON en wen dubbelkaartjies vir die Cape Cobras vs Titans eendag-wedstryd op Vrydag 1 Maart 2019.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie eindig Donderdag 28 Donderdag 2019 om 12:00:00.

• Die trekking word Donderdag 28 Februarie 2019 gedoen en die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.

• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner getrek word.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

• Die wenners het tot Vrydag 1 Maart 10:00 om hul kaartjies af te haal. Son is op die 5de vloer van die Media24-sentrum, Heerengracht 40, Kaapstad. 

Vir navrae oor bemarking of kompetisies, bel Shanique Hayward by 021 406 4609.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters