8 maande gelede
Wen dubbelkaartjies na Baby Mama
Baby Mama
Wen dubbelkaartjies om die fliek BABY MAMA te gaan kyk. Foto: Verskaf  ~ 
Koop Son en jy kan dubbelkaartjies wen na ’n vertoning van die fliek BABY MAMAS op 12 Oktober 2018. Hierdie kompetisie is slegs vir lesers in die Wes-Kaap.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Maandag 08 Oktober 2018 en eindig op Woensdag 10 Oktober 2018 om 23:59:59.
• Die trekking word op  Donderdag 11 Oktober 2018 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel  word. Die  vertoning is op Vrydag 12 Oktober 2018.
• Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting bel vir Shanique Hayward by 021 406 4609.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters